Shortcuts: WD:RFBOT, WD:BRFA, WD:RFP/BOT

Wikidata:Requests for permissions/Bot/Header/af

From Wikidata
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikidata:Requests for permissions/Bot/Header and the translation is 100% complete.
Wikidata:Versoeke vir regte/Robot
Om 'n botvlag te versoek, of om toestemming ingevolge die robotgoedkeuringsproses vir 'n nuwe taak te vra, vul asb. u robot se naam, gevolg deur die taaknommer indien u robot reeds vir ander take goedkeuring verkry het, in die boks hieronder.

Ou versoeke gaan na die argief.

Wanneer konsensus bereik is ten gunste van die toestaan van 'n botvlag, plaas asb. 'n versoek op die burokrate se kennisgewingbord.

Vertaal hierdie kopbox!